Successfully reported

Mirtehof Guest Farm Estate

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gul ontvangs. Stiptelike reëlings. Hulp met bespreking vir aandete. Stylvol in a. Of lekker? Baie lekker! Buiten vir die gewone (skoon, gul, ruim verblyf, ens.) het die eienaar as oud-Bloemfonteiner ons veras met 'n geselsie aan ontbyttafel waar ons baie van die geskiedenis en opbou van die plaas te hore gekom het. Gepraat van die ontbyt: wat 'n feesmaal. Saam met vriendelike diens is dit die perfekte geleentheid om vir die res van die dag voor te berei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gee nuwe betekenis aan ontspan in weelde. Hierdie is ons 2de besoek aan Mirtehof. Bly 'n onvergeetlike ervaring. Vriendelike diens, asemrowende omgewing en tuine, knus verblyf, onvergeetlike kos! Hierdie is vir seker 'n moet besoek wanneer jy in die Karoo is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martina
Mirtehof Guest Farm Estate
Thank you so much for your wonderful review and feedback! We are delighted to hear that you enjoyed your visit to Mirtehof!

Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Daar is net een woord en dit is pragtig. Mirtehof Gaste Plaas is prentjie mooi, ongelooflike verblyf en tuine. Die rustigheid en omgewing is asemrowend. Ons sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Manna vir die siel. Mirtehof is 'n pragtige plek met 'n vreugdevolle tuin. Die hoenders maak mens vroeg wakker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Elegante vyfster verblyf. Vyfster verblyf. Baie elegant en aandag aan detail. Fantastiese tuin en kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hayley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stylish, tranquil, and outstanding! The accommodation was stylishly decorated and exceptionally comfortable. The linen and the towels were of excellent quality, as was the morning breakfast. The Orchards Room had a lovely ambience and garden view. We loved the rest of the property, which was a landscaped, tranquil delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Clean and friendly staff. The rooms were very clean with lots of space. Breakfast was delicious and the manager was very friendly and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte ligging - pragtige tuine wat getuig van detail aandag. Heerlik geslaap, saam met uitstekende ontbyt. Mirtehof het dit reggekry om die gaste 'n regte plaas atmosfeer, met diere en hulle geluide te laat geniet terwyl almal steeds op hulle plekke is en nie steurend is nie. Dit, tesame met vriendelike personeel en 'n wonderlike sonsopkoms, maak die verblyf iets om te onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Uitstekende verblyf met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige omgewing en verblyf is 5 stêr. Mooiste tuine, ontbyt heerlik en verblyf is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhdyRyPlbpUaZbKyUei9j1VRcDf4BixT0qk7poJMfXGdIgWUCPW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Christina De Wit Street Mirtehof Guest Farm Estate 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.239768 22.030999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang