Miss Lucy
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Miss Lucy bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in St. Francisbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n rusbank en 'n slim-TV met YouTube, Netflix en gratis WiFi.
Daar is 'n toegeboude stoep met 'n eetarea en 'n uitsig oor die hawe. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 109
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Miss Lucy het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang