Successfully reported

Miss Molly's Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Liezle R
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlik gerus en ontspan. Sal Miss Molly's definitief aanbeveel! Miss Molly's is naby die sake sentrum. Nogtans was dit baie lekker en rustig. Dit was netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan met sekere versoeke. Heerlike ontbyt! Geen probleem met krag of water nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Great. We really stayed very comfortably and the hosts were also friendly. Rooms were clean and there were no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly. Ontbyt was heerlik. Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weston Matongo M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Regular trip to the area and an ideal place to stay. The location is best as it is close to facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Fantasties! Baie dankie vir die lekker bly! Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham J
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Lekke! Miss Molly's is goed geleë, gerieflik, veilig en goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Weston Matongo M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

Parking is an issue especially if you drive a bakkie, but a very good place. It's centrally located and in a safe area. Wooden floors make noise, affecting sleep or the ability to work without distractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Godfrey M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Reception was super welcoming. It really felt like home. It's so memorable. I will always come back. You have a very warm manager, and she is so friendly. I really appreciate her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ideale oornagakkomodasie. Sentraal geleë en naby restaurante en winkels. Sal definitief die gastehuis vir enige iemand aanbeveel! Was in Welkom met besigheid! Die gastehuis het aan al my vereistes voldoen! Ontbyt was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas En Elma
Miss Molly's Guesthouse
Hoop ons sien jou gou weer Wees veilig Elma

Ivor J
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2023

Parkering was 'n groot probleem en die onderste kamers hoor elke treë van gaste in die kamer bo, ons was wakker gehou deur die gaste in die boonste kamer tot 2:30 in die oggend. Hulle moet spesifiseer dat die onderste kamers nie goed geïnsuleer is teen die kamer bo nie, net 'n houtvloer tussen die kamers.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Lucas En Elma
Miss Molly's Guesthouse
Dankie Wees veilig Elma

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucas En Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 342 Stateway, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZin6ZahkDcFQn3BDC58fqwY5iC3kbW5DtqL6Tf0vRZNoIINh2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 342 Stateway Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.98278 26.7428
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang