Successfully reported
+34

Miss Molly's Guesthouse

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 342 Stateway, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Miss Molly's Guesthouse is in die middel van Welkom geleë en bied verskeie lieflike kamers.

Dié dubbelverdieping-gastehuis het 10 kamers waarvan 5 op die grondverdieping en die ander op die eerste verdieping is. Elke kamer bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en beskik oor 'n driekwartbed, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer, beddegoed en 2 handdoeke in elke kamer. Lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar is sommige kamers.

Ontbyt word tussen 06:00 en 08:30 in die eetarea bedien, vroeër ontbyt kan gereël word. Middag- en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Daar is ’n konferensiekamer wat 15 mense kan akkommodeer. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Miss Molly's Guesthouse is 800 m vanaf Welkom Sentrum wat verskeie winkels en restaurante en die Welkom Museum het, 1,4 km vanaf die Goldfields Mall en Casino en 7 km vanaf die Oppenheimer Park Gholfklub.

Die gastehuis het 'n kragopwekker wat die hele gastehuis van 10 kamers, eetsaal en die konferensie eenheid met krag voorsien, indien daar beurkrag sou wees. Daar is ook nie probleme met water nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Liezle R
5.0
Heerlik gerus en ontspan. Sal Miss Molly's definitief aanbeveel! Miss Molly's is naby die sake sentrum. Nogtans was dit baie lekker en rustig. Dit was...
Sien meer
Mei 2025
Brink L
Besigheidsreis
5.0
Great. We really stayed very comfortably and the hosts were also friendly. Rooms were clean and there were no issues.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Juanita E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly. Ontbyt was heerlik. Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly...
Sien meer
Jun 2024
Liezel V
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Baie dankie vir die lekker bly! Ons sal beslis weer kom.
Mei 2024
Weston Matongo M
Besigheidsreis
4.6
Regular trip to the area and an ideal place to stay. The location is best as it is close to facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucas En Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 342 Stateway, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Miss Molly's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 342 Stateway, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZin6ZahkDcFQn3BDC58fqwY5iC3kbW5DtqL6Tf0vRZNoIINh2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 342 Stateway Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.98278 26.7428
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang