Successfully reported

Mistique Waters

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Regina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Great. Amazing view, spacious and very beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Will be back. As expected, met our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige gastehuis en tuin. Gastehuis het pragtige dekor. Heerlike ontbyt gehad. Eetkamer is baie mooi versier. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Gastehuis se tuin is prentjie mooi. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige woonstel met wonderlike uitsig. Die woonstel het pragtige dekor. Uitsig vanaf die patio oor die rivier is fantasties. Heerlike ontbyt gehad. Eetkamer is baie mooi versier. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Gastehuis se tuin is prentjie mooi. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Will definitely be back. Lovely clean room and bathroom. Comfy beds and great value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very nice, friendly and safe place. Brilliant place with super friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlike, mooi plek en omgewing. Regte plek om te ontspan. Dit is 'n pragtige plek; die binnehuisversiering is asemrowend mooi; die weer het nie toegelaat nie, maar daar is 'n pragtige swembad en die uitsig van die rivier is so mooi. Sal beslis weer daar wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Lovely. It was great; I will advise anyone to go and give it a go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig oor die rivier. Baie netjiese verblyf met 'n mooi uitsig oor die rivier, vriendelike gasheer en lekker ontbyt. Net 'n jammerte dat die pad in die dorp soontoe baie sleg en vol slaggate is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f35ed3a12c0f25c24ea08bd504831d54594fe0f6a18d33e64ef912984ce059a1f8cd050cedaecf793aa64a8cf879ff08e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 10 Esplenade Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895141011775 27.459703412919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang