Successfully reported
+56

Mistique Waters

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mistique Waters is oorkant die oewer van die Vaalrivier in Parys geleë en is ideaal geleë, stapafstand vanaf die dorp en Parys Golf and Country Estate.

Met sy manjifieke uitsig oor die rivier kan gaste 'n ontspanne verblyf in een van ons 5 gastekamers geniet. Elke kamer is elegant versier en bied 'n stil atmosfeer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer, 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis is in 'n lieflike tuin geleë en het 'n pragtige omgewing, wat ideaal is vir pasgetroudes. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n swembad en 'n lekker Lapa met braaigeriewe, WiFi is beskikbaar in die hoofhuis.

Doendinge in die omliggende area sluit riviervlotvaart, kunsvlieghengel, abseil, 4x4- en voetslaanroetes, helikopter- en warmlugballonritte, voëlkyk en piekniek in. Gaste kan ook die Wêrelderfenisgebied, Die Vredefortkoepel, of Parys se bekende antieke winkels, kunsgalerye, restaurante en koffiewinkels besoek.

Hierdie eiendom maak gebruik van sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Regina M
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Amazing view, spacious and very beautifully decorated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johan K
Saam met vriende
5.0
Will be back. As expected, met our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ilse W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gastehuis en tuin. Gastehuis het pragtige dekor. Heerlike ontbyt gehad. Eetkamer is baie mooi versier. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. ...
Sien meer
Mei 2025
Ilse W
Gesin met tieners
5.0
Pragtige woonstel met wonderlike uitsig. Die woonstel het pragtige dekor. Uitsig vanaf die patio oor die rivier is fantasties. Heerlike ontbyt gehad. ...
Sien meer
Mei 2025
Colin T
Saam met vriende
5.0
Will definitely be back. Lovely clean room and bathroom. Comfy beds and great value for money!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Mistique Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f35ed3a12c0f25c24ea08bd504831d54594fe0f6a18d33e64ef912984ce059a1f8cd050cedaecf793aa64a8cf879ff08e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 10 Esplenade Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895141011775 27.459703412919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang