Successfully reported
+7

Misty Hideaway

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 685 Kort Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Misty Hideaway bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n oulike en rustieke gaste-suite, geleë by die huis van die glaskunstenaar en langdurige Kaapschehoop-inwoner, Kim Dias.

Die privaat gaste-suite is die ideale wegkruipplek vir 'n paartjie of enkellopende persoon, en is deur die eienaar versier met gebrandskilderde glaskuns en mosaïeke. Die suite bestaan uit 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n klein tafeltjie en stoele wat as 'n werkruimte gebruik kan word.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Kobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie goed. Baie lekker gebly, vriendelike eienaar en baie behulpsaam. Dit gee regtig die Kaapsehoop gevoel! Loopafstand van alles en ba...
Sien meer
Mrt 2025
Elsie H
5.0
Rustig, stil, alles wat mens nodig het bymekaar. Baie lekker oorgeslaap.
Des 2024
Phillip G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Lekker! Lekker! Aangename verblyf. Langs 'n lekker eetplek.
Okt 2024
Ronelle H
Saam met lewensmaat
4.4
Awesome! Ons het baie lekker gebly. Kim is 'n baie vriendelike gasheer en baie interessante man. Klossie, die hond, is net so vriendelik - pragtig. Ak...
Sien meer
Jul 2024
Henricke S
Saam met lewensmaat
4.0
Ons het lekker gebly, die plek is net 'n bietjie klein. Baie vriendelike gasheer!
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ilka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 685 Kort Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Misty Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 685 Kort Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec28307634054e057abea08e195ed18a3658aa6473b2a0be8adf0dbc98292175804a6e9b41da8af98edad5933343592e3cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 685 Kort Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.593766957088 30.765160456414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang