Successfully reported

Misty View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Frank V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker gerus! Baie goed versorgde plek. Kan die huis aanbeveel vir enige iemand, geen wonder Jan Braai het ook daar tuisgegaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena R
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Dit was heerlik en so gerieflik! Ons kom definitief terug. Baie dankie, Louise! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephani L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Pragtige kothuis in stil area. Skoon en netjies. Als wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathlene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Was 'n heerlike en aangename tyd. Sal graag weer eendag wil teruggaan, maar vir 'n langer tyd. Misty View het my verwagtinge oortref. Plek is super netjies en skoon. Baie veilig. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Great stay, very spacious, everything needed is in the house, great entertainment areas. Will definitely want to use this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie lekker plek om te rus en loopafstand van alles af. Dit is my tipe mense wat daar vakansie hou. Puik huis! Baie lekker weer. Plekke rondom warm, dan is Doringbaai koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Heerlike verblyf, veral die braaikamer was ons gunsteling kuierplek. Die cottage is pragtig en ons het heerlik gebly. Dit is naby die eetplekke en omdat dit nie teen die hoofstraat is nie, het ons die stilte baie geniet. Die beddens het heerlik geslaap en die elektriese komberse was welkom aangesien die weer koud was. Alles wat ons benodig het was daar. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Baie lekker gebly. Geen klagtes. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joshwin T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Dus die eerste in n lang tyd dat ons sulke uitstekende diens en geriewe geniet het. Als wat op die website was, is 100% waar. Die huis is groot en baie netjies, dit het soos huis gevoel. Ons sal definitief weer daar gaan tyd deur bring. Value for money!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Baie lieflik. Plek was netjies en gerieflik. Die dorpie en mense daar is baie vriendelik. Sal definitief weer daar kuier. Dit het het nie soos 'n vakansiehuis gevoel nie, maar meer soos jou eie huis. Die plek het liefdevol en warm gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv9xY8BfPpg2Kk1Y6VOfpAkMCUeQDY5Crbf029a7LkNaVGejJ6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 15) 21 5 1 5 Off the R362 Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.813938289245 18.238695575988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang