Successfully reported

Mitford Memories

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Muller D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Will always go back. Just a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie mooi uitsig. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Mitford Memories
Baie dankie, ons is bly jul het dit saam geniet! Vertrou die Wildekus sien jul weer anderdag!

Tarina U
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Pragtige plek mooi ongerig. Baie goed geleë. Baie goed geleë, lekker wegbreek met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is baie goed ingerig. Vriendelike mense, oulike restaurant ook loopafstand van akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Mitford Memories
Dankie Tarina, ons waardeer jou mooi terugvoer. Sien uit daarna om jul weer volgende jaar te ontvang!

Shiree C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Lovely setting, beautiful view, secure. Proximity to the hotel is a bonus. Our stay was lovely. The setting was beautiful, with a lovely view of the beach and waves. We even had a lovely 'show' from a school of dolphins. Everything we needed was available. Side comment: It was great that although the place could sleep up to, there were not only plates, cups, crockery, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanette
Mitford Memories
Thank you for your kind words, much appreciated. I am glad you were spoiled by the dolphins; it is really special! As the unit is equipped with a dishwasher, we intentionally stock extra plates, cups, etc. - else you run out of utensils before you turn on the dishwasher. Glad it made your stay comfortable. Looking forward to hosting you again.

Annatjie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dit was so mooi dat ons ekstra dae aangebly het. Ons het ons verblyf baie geniet. Lieflike eenheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan indien dit beskikbaar is. Altyd beskikbaar indien mens 'n navraag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Mitford Memories
Baie dankie, Annatjie, vir jou mooi woorde! Vertrou ons sien julle weer 'n ander keer.

William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Awesome. What a wonderful, tranquil place, so unspoilt and the people are so friendly. It's so nice having a restaurant next door and their food is scrumptious. Even the road going there is in a good condition. Thank you so much, we had an awesome 3 days there and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Mitford Memories
Thank you for your kind words, much appreciated! Looking forward to hosting you again.

Carike J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Fantastiese see uitsig. Ons gesin het baie lekker gebly. 'n Nuwe oond sal aanbeveel word, plate is geroes. Baie ruim eenheid en lieflike see uitsig. Wees net bedag op baie steil trappe voor jy by die eenheid kan inkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Mitford Memories
Carike Baie dankie vir jou terugvoering! So jammer dat julle nog met die ou stoof moes sukkel. Ons het dit verlede week vervang met 'n nuwe gas hob en elektriese oond. (Ons het so spoedig moontlik 'n plan gemaak, maar ongelukkig kon ons eers tegnici kry na julle vertrek het.) Kom gerus weer! Vriendelike groete Jeanette

Lizel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Holiday at the beach. The living area, rooms and bathrooms are spacious. It has everything you need, including all kitchen appliances. But the best thing of Mitford Memories is the view! Amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Heerlike see naweek vir ons Valies gewees. Fantastiese see uitsig en heerlike groot hoek badkamers. Goed gelee. Verfrissende see naweek wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Onverbeterlike uitsig. Ruim, goed geleë en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Beach Road, Morgan's Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6288905059bb9e8883f029735ca19181cf8bf8f4e308006120778098b5686c703aa5d7387cd43a2751f269691aa580cf45b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 14 Beach Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.711121266523 28.338446623279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang