Successfully reported
+48

Mitford Memories

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Beach Road, Morgan's Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mitford Memories bied selfsorgverblyf naby die strand in Gxarha (Morgan's Bay) en bied gaste see- en berguitsigte, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie dakwoonstel kan tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer bied 'n lieflike see-uitsig en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers bevat 2 enkelbeddens en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het rusbanke en daar is 'n platskerm-TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na die balkon, wat buitemeubels en braaigeriewe het, sodat gaste die see-uitsigte kan geniet. Gaste het ook toegang tot 'n privaat ingang en straatparkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Muller D
Saam met vriende
5.0
Will always go back. Just a great place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Karlien W
Saam met vriende
5.0
Baie mooi uitsig. Ons het baie lekker gekuier.
Jul 2025
Tarina U
Besigheidsreis
5.0
Pragtige plek mooi ongerig. Baie goed geleë. Baie goed geleë, lekker wegbreek met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is baie goed ingerig. Vriendeli...
Sien meer
Mei 2024
Annatjie G
Gesin met tieners
5.0
Dit was so mooi dat ons ekstra dae aangebly het. Ons het ons verblyf baie geniet. Lieflike eenheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan indien dit beskik...
Sien meer
Jan 2024
William V
Saam met lewensmaat
4.8
Awesome. What a wonderful, tranquil place, so unspoilt and the people are so friendly. It's so nice having a restaurant next door and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Beach Road, Morgan's Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mitford Memories het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Beach Road, Morgan's Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6288905059bb9e8883f029735ca19181cf8bf8f4e308006120778098b5686c703aa5d7387cd43a2751f269691aa580cf45b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 14 Beach Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.711121266523 28.338446623279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang