Successfully reported
+39

Mitre's Edge Wine Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mitre's Edge bied gerieflike B&B-verblyf op 'n skilderagtige wynlandgoed buite Stellenbosch. Die landgoed spog met pragtige uitsigte oor die Simonsberg-bergreeks en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.

Die eiendom bied 'n keuse van 3 smaakvol gemeubileerde eenhede; die Pool House, die Vineyard Studio en die Orchard Suite. The Pool House is 'n ruim eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl 'n uittrekbed in die sitkamer beskikbaar is. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n patio met 'n ingeboude braai-area en pizza-oond. Hierdie eenheid het uitsluitlike gebruik van die swembad wat buite geleë is.

The Vineyard Studio is 'n bekoorlike oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Orchard Suite beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n TV en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

'n Kontinentale ontbyt word vir albei eenhede bedien en 'n komplimentêre kaas- en wynkombinasie word, op afspraak, in die kelder op die perseel aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Die moeite en geld werd! Baie netjiese plekkie. Alles wat jy nodig het, is daar. Ontbyt was 'n pluspunt voor jou dag begin. Hout vir braai was reg en ...
Sien meer
Sep 2025
La Sutton S
Saam met lewensmaat
5.0
Tussen die wingerd vind ek rus. Boutique hotel standaard, kwaliteit inhoud in kamer en skitterende ontbyt. Sien julle vir seker weer.
Sep 2025
Hanno V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie vir beter gevra het nie. Baie, baie lekker. Pragtige omgewing en lekker rustig.
Sep 2025
Craig S
Saam met lewensmaat
5.0
Great location in the winelands. Great winelands stay. Friendly and accommodating hosts, went out of their way to make our stay enjoyab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Leonie L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, goed versorg, veilig en baie netjies. Die eenheid was pragtig en silwerskoon. Daar is slegs 2 goedjies wat gepla het. 1. Die badkamer het 'n ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mitre's Edge Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745925508bd97f33427773419f16c94a2de5dc4aeb4b3b3cc69375f006c3f606954a4639e2d991c927d90fe7cdee6f088d7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 R44 Mitre’s Edge Wine Estate 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.829898336568 18.876094222069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang