Successfully reported

Mizbe'ah Lodge and Wedding Venue

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rudi V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie mooi en stil en personeel baie vriendelik. Was baie lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmyn V
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Rus. Stilte. Vrede. Dit was net wat ek nodig gehad het. Ek het ongelukkig griep gehad van dag 1 af en kon nie al die aktiwiteite geniet soos ek beplan het nie, maar die donkies en zebras wat by die agterdeur kom hallo sê, was 'n heerlike bederf. Die eienaar se inloer via WhatsApp om seker te maak ek is okay, was bedagsaam en 'n besondere stukkie persoonlike uniekheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Lekker gerus. Dit was baie lekker en stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gaven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Patrys Street, Honingneskrans, Onderstepoort, 0110, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA377fdc550752ae0f371084a220bd59c6010a47c4249486040383aa167ffd53894ef9260166b50be8532be3634ae231e7b5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 136 Patrys Street Honingneskrans 0110 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.522661915516 28.160074597199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang