Mizbe'ah Lodge and Wedding Venue
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Patrys Street, Honingneskrans, Onderstepoort, 0110, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mizbe'ah Lodge and Wedding Venue is in Honingneskrans, Onderstepoort, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die lodge bied 2 pragtig gemeubileerde kamers met gratis WiFi-geriewe. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, kombuisie, 'n sitkamer en koffie- en teemaakgeriewe.
Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige grasperk, 'n boma-area, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gaven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 136 Patrys Street, Honingneskrans, Onderstepoort, 0110, Gauteng
- Gaste dink Mizbe'ah Lodge and Wedding Venue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Patrys Street, Honingneskrans, Onderstepoort, 0110, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang