Mizpah Farm
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Currys Post Road, Halliwell Farm Portion 30, Natal Midlands, 3298, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mizpah Farm is geleë in die hartjie van Karkloof in die Natalse Midlands en is tussen twee klein riviere geleë met uitsig oor die Karkloof-bergreeks. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek weg van die gewoel en geraas van die stad.
Gaste het 'n keuse tussen 4 akkommodasie-opsies, afhangende van hul behoeftes. Eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne en handdoeke, kombuisies, braaigeriewe en uitsigte oor die omliggende natuur. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot verskeie bergfiets- en staproetes, watervalle en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie restaurante en winkels in die Midlands Meander. Howick is ongeveer 12 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Graham Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Currys Post Road, Halliwell Farm Portion 30, Natal Midlands, 3298, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mizpah Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Currys Post Road, Halliwell Farm Portion 30, Natal Midlands, 3298, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang