Successfully reported
+40

Mkomazana Mountain Cottages

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Road, Sani Pass, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mkomazana Mountain Cottages is in 'n oorgrens-vredepark aan die voet van die Sani-pas geleë. Geleë in die pragtige Sani-vallei, is die lodge 'n natuurliefhebber se paradys en moontlik die Suidelike Drakensberge se bes bewaarde geheim.

Die lodge bied 'n keuse van 5 eenhede om van te kies. Elke eenheid/huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, beddegoed, handdoeke en word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe word voorsien en vuurmaakhout is te koop.

Gaste kan 'n verskeidenheid flora en fauna soos otter, bobbejaan, rietbokke en elande verwag, tesame met 'n wye verskeidenheid voëls soos swartarend, baardaasvoël en visarend. Daar is geskiedenis te vinde in nabygeleë boesmanskilderye, en baie natuurskoon wat ontdek kan word met verskeie watervalle, kristalhelder bergriviere, poele en damme in die area.

Die lodge is perfek geleë vir 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge. Spandeer jou dae deur die Drakensberge te stap, forelhengel, teen 'n ekstra fooi, te swem in kristalhelder bergpoele, bergfietsry en voëlkyk. Al hierdie aktiwiteite kan vanaf die eiendom onderneem word.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Harry P
Saam met lewensmaat
5.0
Ag, sommer net lieflik en knus! Baie lekker! Pragtige kothuis. Stone cottage was ons verblyf vir 2 nagte. Net die badkamerdeur kort bietjie liefde!
Jan 2024
Belinda M
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect proximity to Sani Pass. What a wonderful find at the foot of Sani Pass. The proximity for an early morning dash up the pass is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marc K
4.8
Great stay. Had a great stay, lovely fresh scones in the morning. Location is perfect, very peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nico R
Saam met lewensmaat
4.8
Lekke gebly op 'n pragtige en rustige plek. Ons het baie lekker gebly in Mkomazana Mountain Cottages. Dit was buite seisoen en ons het die plek feitli...
Sien meer
Jul 2024
Harry P
Saam met lewensmaat
4.6
Varsgebakte skons by jou deur, afgelewer deur die netjieste, vriendelikste dame. Baie lekker! Net die badkamerdeur in die stenen huisie waar ons gebly...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Keshnee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Sani Pass Road, Sani Pass, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mkomazana Mountain Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Road, Sani Pass, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc3cb838170da60dedf9cba143c713201d5eba9ffc4ce21045a7834485bc43bea75dea3fa77d83a3aa97dd5cce604b23974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Sani Pass Road Sani Pass 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.631013678286 29.419026374817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang