MLMK Townhouse 17
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Marquise Crescent, Ruby Estate Unit 17, Richwood, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die MLMK Meenthuis 17 is geleë in die veilige Ruby Estate aan die westekant van Tygerbergheuwel, met pragtige uitsigte oor die Tafelbaai-kom. Die Ruby Estate is naby verskeie groot arteriële roetes geleë en is net 10 minute se ry vanaf verskeie wynplase.
Verblyf word in die meenthuis en 'n ateljeewoonstel gebied. Die meenthuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, 'n badkamer en 'n slaaparea.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël. Die Ruby Estate bied 24 uur-sekuriteit en 'n speelarea vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leticia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 31 Marquise Crescent, Ruby Estate Unit 17, Richwood, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink MLMK Townhouse 17 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Marquise Crescent, Ruby Estate Unit 17, Richwood, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang