Successfully reported
+45

M&M Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Second Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

M&M Guesthouse is in Shelley Point in St. Helenabaai geleë. Smooth Sailing is in Sandy Point Estate in St Helenabaai geleë. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige see-uitsig. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste badkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die derde slaapkamer. Die vierde badkamer het 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n slim-TV en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook op die strand stap.

Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, swem, bergfietsry, fietsry en stap in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marquin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 23 Second Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink M&M Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Second Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f1602b0e88af22d3caf942981cd54ae85a8210fd28a1a53232bc031df62b2224a49cb3e46d614ffb839351cd3fc5fdefd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 23 Second Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706389560682 17.975518405438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang