Mo & Rose @ Soekershof
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soekershof, Klaasvoogds Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante en bome. Die plaas is net 9 km buite Robertson.
Verblyf is beskikbaar in 8 kamers wat modern ingerig is. Al die kamers is met smaak versier en is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaatstoep met pragtige tuin- en berg-uitsigte. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, koffie, tee, 'n yskassie, daaglikse skoonmaakdiens en gratis WiFi in. Die tarief sluit 'n à la carte ontbyt in. Die luukse kamers het baddens en kaggels en van dié kamers se badkamers het ondervloerse verhitting.
Mo & Rose @ Soekershof beskik oor 'n geskenwinkeltjie. Daar is ook gratis WiFi, 2 seisoenale swembaddens buite en pragtige berg-uitsigte. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aandete kan op versoek by ’n nabygeleë restaurant gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Soekershof, Klaasvoogds Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Mo & Rose @ Soekershof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soekershof, Klaasvoogds Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang