Mocha Bay
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4320 Wallers Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mocha Bay is 'n ruim strandfront-vakansiehuis met slaapplek vir 8 mense in Bettysbaai.
Dié huis het 4 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die drie slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en etes kan by die ontbyttoonbank of buitetafel geniet word.
Die sitarea het 'n kaggel en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die patio met braaigeriewe en kyk uit oor die see. 'n Vuurput is ook beskikbaar in die tuin vir 'n besoek onder die sterre.
Die huis het ook toegang tot 'n tuinpaadjie wat afloop na 'n klein baai, en 'n paadjie wat langs die kuslyn loop.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 499
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4320 Wallers Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Mocha Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4320 Wallers Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang