Successfully reported

Modderfontein Plaas Kampeerterrein

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Lourette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Beste kamp plek ooit, prentjie mooi. Eienaar kom elke dag seker maak dat alles in orde is. Badkamers word elke dag skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Peaceful place. A lovely campsite if you are wanting peace and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lovely, refreshing. Peaceful. Excellent! Owner went out of his way to assist with my cell phone. Came every night to check if all is OK. Gave good advice on where to find flowers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie mooi, naby die natuur, veilig. Baie lekker, veilige plek, baie naby aan alles. Kan nog die natuur daar waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir kampers. Die plante was baie mooi en ek het dit geniet om na die kolgate te gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Selma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Kamp tussen blomme. Stil kampterrein. Bietjie min gelyke areas om tent op te slaan. Ablusieblok was funksioneel met warm water. Boma vir vuurmaak en vleisbraai beskut van die wind.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reuben G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Goeie ligging. Kampterrein vol bosse en onkruid. Tot in boma.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Plek is mooi, maar verwaarloos. Die (staanplekke) en lapa was oorgroei. Die enigste vullisdrom in die kampplek was oorvol en al die braaiers was vol as. Daar is ook nie plek om skottelgoed te was nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Renata V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Mooi uitsig. Heerlike warm stort en netjiese geriewe. Geen kragpunte.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein Farm, Off the R355/Kleinzee Road, 10 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0YTY5ZWM4LWFlODAtNDI0ZS1hZGE4LTQ4Mjk0MWZmNTNjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Modderfontein Farm Off the R355/Kleinzee Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 06:00-19:00 10:00 -29.668216 17.809352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang