Modern & Cosy Apartment
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasper Avenue, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern & Cosy Apartment is 'n pragtige eiendom in die hartjie van Centurion, en is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die ruim eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien vir ekstra gerief. Die eenheid beskik ook oor 'n slim-TV, onbeperkte WiFi en 'n privaat patio met 'n braai-area vir gaste se vermaak.
Modern and Cosy Apartment is sentraal geleë naby die Doringkloof Mall, Irene Link, en plaaslike winkels en restaurante. Met gratis veilige parkering, 24-uur-sekuriteit en 'n sekuriteitsalarm, behoort gaste 'n veilige en gemaklike verblyf te ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Jasper Avenue, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasper Avenue, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang