Modern Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Kockstreet, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie is 'n bekoorlike eenheid in 'n stil buurt in Potchefstroom, onder andere eenhede op die eiendom. Die eiendom is slegs 'n paar minute van MooiRivier Mall en ongeveer 5 km van die PUK-sportgronde af, wat 'n ideale basis bied om Potchefstroom in 'n veilige en ontspanne omgewing te verken.
Die eenheid beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die gemak van veilige parkering en self-inklok geniet, en kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 102 Kockstreet, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Kockstreet, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang