Modern Central 1 Bedroom
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Central 1 Bedroom is 'n nuut opgeknapte woonstel geleë in die dorpie Stellenbosch wat omring word deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate Jonkershoek en Simonsberg.
Die woonstel met lugversorging beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond, asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en TV gemeubileer is.
Gaste kan buite op die balkon ontspan, gemeubileer met gemaklike buitesitplek. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom is stapafstand vanaf winkels, restaurante en wynkroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marquerite Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Modern Central 1 Bedroom het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang