Modern Century City Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Esplanade Road, Knightsbridge, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
- Vanaf R1 219 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Modern Century City Apartment is 'n stylvolle woonstel in Kaapstad, net 'n klipgooi van Canal Walk af, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort, bad en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV, gratis WiFi en stromingsdienste vir gaste se vermaak. 'n Kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n wasmasjien in vir ekstra gerief.
Gaste kan ook die verhitte binnenshuise swembad, sauna, stoomkamer, jacuzzi en gimnasium gebruik, of ontspan op hul privaat balkon. Met beurtkragvoorsienings, 24-uur-sekuriteit en parkering, en naby plaaslike besienswaardighede, winkelsentrums en eetplekke, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 206 Esplanade Road, Knightsbridge, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Esplanade Road, Knightsbridge, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang