Modern Countryside Flat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Abrahaamskraal Road, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Modern Countryside Flat is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Bloemfontein, ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n kindermatras. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. 'n Gemaklike rusbank en 'n slim-TV, stromingsdienste, DStv en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak.
Die eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante. Met 'n privaat ingang, gratis veilige parkering en 'n privaat buite-eetarea, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet terwyl hulle die omliggende skilderagtige uitsigte geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 54 Abrahaamskraal Road, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Abrahaamskraal Road, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang