Successfully reported

Modern Retro Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Desiree V
1 nag
5.0
Aug 2025

Very welcoming and cosy stay! Immediately welcomed into a cozy atmosphere and greeted with a warm smile, you are left feeling right at home. With Jan to attend to your needs, there is no place like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Thanks for the kind words, Desiree. We are privileged to get to meet and host people like you. It makes hosting wonderful.

Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautifully decorated, neat and clean unit. Very safe secured area. Beautiful, clean and neat unit. Very helpful and friendly hosts, and we enjoyed our stay a lot. Also felt very safe as it is within a secured area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Thanks for the kind words, Jeanette. It makes us happy when our guests enjoy their stay with us. It is a privilege to get to host guests such as yourselves.

Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie dat julle omgee in julle gastehuis gesien kan word. Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaars. Netjiese plek en baie netjies. Baie dankie dat julle omgee in julle gastehuis gesien kan word. Dankie uit ons harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Beste Henry Baie dankie vir die goeie resensie. Dit is goed om te hoor dat julle verblyf aangenaam was, en dat julle raak sien dat ons omgee vir ons gaste.

Johann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pleasant and clean. Friendly and helpful owners. Enjoyed our stay! Pleasant, clean and affordable. Secure and close to all places. Would recommend it to anybody! Very friendly and helpful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Thank you for the kind words. It was a huge privilege to host you.

Heidi V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjies. Goeie ligging en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Dankie vir jou resensie, Heidi. Dit was ‘n voorreg om julle te huisves.

Dawie F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Voldoende. Lekker dankie, alles was voldoende - dalk nog 'n paar twee-punt plug opsies?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons waardeer julle ondersteuning.

Marizle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Parkering is in die straat en mens voel nie dat dit veilig is nie. Kamer 3 is glad nie privaat nie. Die eienaar van die huis het na 21:30 by ons kamer ingeloer. Weet nie vir watter rede nie. Ek het op die bed in my nagklere. Dis onaanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Beste Marizle Dankie vir die terugvoer. Ons het gedink dat julle uit was, omdat julle kar nie op nr 3 geparkeer was nie. Ons wou ingaan om te sorg dat die ligte vir julle aan was sodat julle nie in die donker aan kom nie. Ons vra opreg om verskoning, ons is baie gesteld op gaste se privaatheid en probeer om hulle nooit te steur nie. Wat die veiligheid van parkering betref, ons Village het 24HR patrollies met hekwagte wat altyd op diens is. Die hekke word saans gesluit. Hier is nog nooit by 'n kar ingebreek of gesteel nie.

Brandon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing stay experience. Amazing experience. Hosts are very friendly and service is top notch. We got safe parking, a clean unit which is modern and very neat. Our car battery also died and the hosts came to help us in less than a minute! Recommended 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Thanks for the kind words, Brandon. It was our privilege and pleasure to meet and host you.

Hansa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons het heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Dankie vir die vriendelike woorde. Ons het dit baie geniet om julle te ontvang en te huisves.

Rian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Baie lekker gebly, beveel dit ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 847
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 847
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 847
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 509 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13419f373b2ab5f52d47529b28aaf60521b751ea29c7c616fc050b60d8f74eb5a7b87a8981764381e492c5df140b8f826486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R847 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 509 Mulberry Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.806846 28.295403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang