Successfully reported
+55

Modern Retro Apartments

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 509 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Vanaf R847 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Retro Apartments is moderne, goed toegeruste selfsorgeenhede op die eienaar se perseel op 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Moreletapark, Pretoria. Die eenhede het hul eie ingange.

Verblyf is beskikbaar in die Modern Stylish Retro Apartment, Work@Home Apartment en die Modern Chic Bachelor Unit wat albei slaapplek vir 2 gaste het.

Die Modern Stylish Retro Apartment het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n oopplan-kombuisie, eetarea en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf, wasbak, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gerieflike rusbank, 'n platskerm-TV met Netflix en daar is 'n privaat stoep en tuin met buitemeubels en 'n Weber-braai.

Die Work@Home Apartment is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar onbeperkte WiFi, 'n TV, onderdakparkeerplek, 'n sitarea en 'n oopplan-kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n leefarea met 'n tafel waar gaste kan werk.

Die Modern Chic Bachelor Unit het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea met 'n TV, etenstafel, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is verhit-en-eetgeriewe, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en 'n yskassie in die kombuisie. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin-area.

Daar word voorsiening gemaak vir beurtkrag deur sonpanele en ononderbroke kragtoevoer. Daar is ook watertenks indien daar watertekorte is.

Just Home Apartments is naby winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Desiree V
5.0
Very welcoming and cosy stay! Immediately welcomed into a cozy atmosphere and greeted with a warm smile, you are left feeling right at ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jeanette B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautifully decorated, neat and clean unit. Very safe secured area. Beautiful, clean and neat unit. Very helpful and friendly hosts, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Henry V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie dat julle omgee in julle gastehuis gesien kan word. Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaars. Netjiese plek en baie netjies. Baie dank...
Sien meer
Apr 2025
Johann B
Saam met vriende
5.0
Pleasant and clean. Friendly and helpful owners. Enjoyed our stay! Pleasant, clean and affordable. Secure and close to all places. Woul...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Heidi V
Saam met vriende
5.0
Netjies. Goeie ligging en netjies.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 509 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Gaste dink Modern Retro Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 847
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 847
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 847
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 509 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13419f373b2ab5f52d47529b28aaf60521b751ea29c7c616fc050b60d8f74eb5a7b87a8981764381e492c5df140b8f826486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R847 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 509 Mulberry Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.806846 28.295403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang