Successfully reported
+23

Modern Seaview Apartment

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, 35 Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 890 R1 701 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Modern Seaview Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereise of 'n wegbreek aan die kus aangesien hierdie kompleks spog met direkte toegang tot Pollock Beach.

Dié smaakvol versierde woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis, onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n oulike balkon wat gedeeltelike see-uitsigte bied. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marine Drive, 35 Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Modern Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 701
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 701
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 701
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, 35 Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAExsC82ZlHkGyprkFtBSMAYr6dd9xWyzjVibUVGIlYbYZrqMb3o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R1 701 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 Marine Drive 35 Summerseas 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9865294 25.6718819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang