Modern Stay At Waterfront Precinct
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockrail Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 046 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Modern Stay at Waterfront Precinct is in die lewendige Kaapstad geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die stylvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Skuifdeure maak oop na 'n toegeboude balkon met 'n etenstafel en stoele, 'n ideale plek vir gaste om hul maaltye te geniet.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die dak, wat asemrowende hawe-uitsigte bied. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is die V&A Waterfront, met sy vele geriewe en besienswaardighede, binne stapafstand van die woonstel af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Koos Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 20
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Dockrail Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockrail Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang