Successfully reported

Modern Van Riebeeck Park Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Dit was 'n kort maar wonderlike kuier. Ons het baie welkom gevoel en die plekkie was onbeskryflik netjies en mooi, met alles wat jy nodig het en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Puik plek. Baie lekker. Netjies, ruim, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Was 'n heerlike verblyf gewees. Was lieflik gewees. Slaapkamer en leefarea lekker ruim. Ook die buite area groot met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Die gasvrou was uitstekend. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

A home away from home. Louine was an amazing host and very helpful. We will definitely stay over again. The premises were very peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Luuks, modern, prakties uitgelê. Wat 'n aangename plekkie. Baie modern en prakties uitgelê. Ons sien uit om weer daar te bly. Eienaar was baie akkommoderend en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker en goeie diens. Dit was werklik 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvester T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolute wonderful and enjoyable and comfortable. My stay was an absolute pleasure. Louine, our host, was very helpful and friendly. 5 out of 5. I will recommend this place to anyone who wants a stay in CW. It's next level accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaakir H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Comfortable, convenient, clean and cosy. Here's a short excellent review: 5/5 stars. "We had an absolute gem of a stay at this accommodation in Worcester! The self-catering unit was immaculately clean, spacious, and perfectly equipped with everything we needed. The location was quiet and serene, with stunning views of the surrounding mountains. The host is incredibly friendly and welcoming, going above and beyond to ensure our stay was comfortable and enjoyable. We highly recommend this accommodation to anyone looking for a relaxing and rejuvenating getaway in the beautiful Western Cape. We can't wait to return!".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik 5 ster akkommodasie, sal definitief hul aanbeveel en weer daar gaan bly. Puik 5 ster akkommodasie, die naam sê alles *modern*, as ek kon, sal ek 7 sterre gee. Dierbare vriendelike gasvrou gaan uit haar pad om jou te help en welkom te laat voel. Die eenhede is baie luuks, netjies, skoon, het alles wat jy nodig het en meer. Puik ligging naby als: N1, wynroete, Spar, winkel sentrum (mall), golfbaan, Medi Kliniek hospitaal, ens. Sal definitief aanbeveel, bespreek nou en gaan sien vir jouself, jy gaan nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louine
Modern Van Riebeeck Park Accommodation
Goeie dag Elaine, Baie baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Julle is baie aangename mense om te hê as gaste. Lekker dag. Louine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Van Goens Street, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10262fdcf80fa9f30da6cbfc0aa6945389edd57d891cf9298222a968fb4acc7e32be8aa5baa59490295388e5438687a68107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 11 Van Goens Street Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.625112 19.4522065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang