Successfully reported

Modern Van Riebeeck Park Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maritza V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gasvrou so vriendelik en behulpsaam. Dit was heerlik. Baie skoon. Ruim. Sal Modern Van Riebeeck vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was 'n lekker kuiertjie. Voel sommer soos familie. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaakirah C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Highly recommended. Very friendly host and the place is beautiful. I would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasneem A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. Pleasant, lovely staff that are very accommodating, clean and very spacious. Bigger than it looks in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Dit was 'n kort maar wonderlike kuier. Ons het baie welkom gevoel en die plekkie was onbeskryflik netjies en mooi, met alles wat jy nodig het en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Puik plek. Baie lekker. Netjies, ruim, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Was 'n heerlike verblyf gewees. Was lieflik gewees. Slaapkamer en leefarea lekker ruim. Ook die buite area groot met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Die gasvrou was uitstekend. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

A home away from home. Louine was an amazing host and very helpful. We will definitely stay over again. The premises were very peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Luuks, modern, prakties uitgelê. Wat 'n aangename plekkie. Baie modern en prakties uitgelê. Ons sien uit om weer daar te bly. Eienaar was baie akkommoderend en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker en goeie diens. Dit was werklik 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Van Goens Street, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10262fdcf80fa9f30da6cbfc0aa6945389edd57d891cf9298222a968fb4acc7e32be8aa5baa59490295388e5438687a68107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 11 Van Goens Street Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.625112 19.4522065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang