Successfully reported
+102

Modern Van Riebeeck Park Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Van Goens Street, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Moderne Van Riebeeck Park Akkommodasie is geleë in 'n veilige area in Van Riebeeck Park, Worcester, en bied gemaklike en gerieflike akkommodasie.

Elke akkommodasietipe is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Elke eenheid het sy eie braaiplek en al die noodsaaklikhede om 'n gemaklike verblyf te verseker.

Die eiendom het ook 'n gemeenskaplike swembad, perfek om af te koel en te ontspan op warm dae. Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was 'n kort maar wonderlike kuier. Ons het baie welkom gevoel en die plekkie was onbeskryflik netjies en mooi, met alles wat jy nodig ...
Sien meer
Sep 2025
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Puik plek. Baie lekker. Netjies, ruim, skoon.
Sep 2025
Thys S
5.0
Was 'n heerlike verblyf gewees. Was lieflik gewees. Slaapkamer en leefarea lekker ruim. Ook die buite area groot met al die geriewe wat 'n mens nodig ...
Sien meer
Sep 2025
Nicolene D
Besigheidsreis
5.0
A home away from home. Louine was an amazing host and very helpful. We will definitely stay over again. The premises were very peaceful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Rozanne R
Gesin met klein kinders
5.0
Luuks, modern, prakties uitgelê. Wat 'n aangename plekkie. Baie modern en prakties uitgelê. Ons sien uit om weer daar te bly. Eienaar was baie akkommo...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 11 Van Goens Street, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern Van Riebeeck Park Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Van Goens Street, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10262fdcf80fa9f30da6cbfc0aa6945389edd57d891cf9298222a968fb4acc7e32be8aa5baa59490295388e5438687a68107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 11 Van Goens Street Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.625112 19.4522065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang