Successfully reported

Moeë voete

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Natie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Het elke minuut geniet. Het tuis gevoel vanaf die intrapslag. Uitstekende waarde vir geld! Die woning is baie netjies en goed toegerus. Jy het letterlik net nodig om jou klere saam te neem. Ons sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Moeë voete
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het die kuiertjie geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Weskus groete.

Mandie V
1 nag
5.0
Sep 2025

Ek kon heerlik rus en ontspan! Ek het heerlik gebly. Dis 'n pragtige, ruim huis, toegerus met alles wat mens nodig het. Alles is skoon en netjies. Die huis is goed geleë in 'n stil, veilige omgewing, stapafstand van die see met seesig vanaf die voorstoepie. Die mooi tuin dra by tot 'n ontspanne atmosfeer. Die buitebraai bied 'n heerlike privaat kuierplek. Baie dankie aan die eienaar vir die vriendelike ontvangs en ook die afslag omdat ek net een persoon was. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Moeë voete
Baie dankie vir die mooi resensie. Jammer jou tyd by ons was so kort. Sien weer. Weskus groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Sardyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f0a9e6cbd748113377a9aff9f012e061749f851a66032c1507f6eda7c80b29187a1754f2d5de2be1cede6726a3961e5935?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Sardyn Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.682823275742 18.245197201586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang