Successfully reported
+54

Moeg Geploeg Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Seaview Road, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Moeg Geploeg Lodge is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, 14 km vanaf Port Shepstone, slegs 200 m vanaf Sunwichport-strand, 2 km vanaf Southport Blouvlagstrand en loopafstand van 2 bekende restaurante. Die polisiestasie is in dieselfde straat geleë, net 200 m weg.

Die ateljee-lodge bestaan uit 'n hoofslaaparea, 'n kombuis, 'n en suite-badkamer en 'n aparte gastetoilet. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Plasma-TV met Openview word voorsien; gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring as hulle TV tydens hul vakansie wil geniet. Die lodge het lugversorging in die slaaparea, beskikbaar teen 'n bykomende koste. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, breekware, mikrogolfoond en eetgerei, sowel as 'n tafel met vier stoele. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die woonstel lei na 'n groot sitarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n pyltjiebord en leesstof. Daar is 2 enkelbeddens. Daar is ook gratis onbeperkte WiFi en veilige onderdakparkering. Hout vir die buitebraai is gratis. Die lodge voorsien sy eie water en elektrisiteit.

Die perseel word 24 uur per dag beveilig deur CCTV en 'n sekuriteitsfirma. Die lodge het sy eie water op die perseel en is nie afhanklik van munisipale watervoorsiening nie. Indien die kragtoevoer onderbreek word, is daar 12-volt LED-ligte wat net by 'n skakelaar aangeskakel hoef te word. Onderdakparkering agter 'n geslote hek is beskikbaar.

Moeg Geploeg Lodge is 30 km vanaf Oribi Gorge en Eland Lake, en 10 km vanaf Hibberdene en 30 km vanaf Margate. Daar is 5 top gholfbane binne 'n radius van 40 km vanaf die lodge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Seaview Road, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Moeg Geploeg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Seaview Road, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe080f33a6315abc34ea9f5122a2c599900e255544cf9015e56599c419eaf005cc692aa61cff0bd310870eaa868c35307a9f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Seaview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.666691318676 30.508541017771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang