Successfully reported
+100

Moegatle Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moegatle Akkommodasie is op 'n wildsplaas 30 km buite Brits geleë. Moegatle is in 'n rustieke bosveld-omgewing geleë.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets, 7 permanente safari-tente en kampeerplekke met elektrisiteitspunte en ablusiegeriewe.

Die safaritente beskik oor enkelbeddens, elektrisiteit en waaiers. Die tente is naby ablusiegeriewe, die swembad en kroeg geleë.

Gaste kan gebruik maak van die geriewe op die perseel wat 'n swembad, braaigeriewe en 'n kroeg met 'n grootskerm-TV insluit. Rugby word op aanvraag op die grootskerm vertoon. Doendinge op die plaas sluit wildritte, voëlkyk, 4x4-roetes en bergfietsryroetes in. 'n Klein funksielokaal is beskikbaar vir troues, jaareindfunksies, verjaarsdae en ander samekomste.

Dít is wat jy hier sal kry

Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Moegatle Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9dee5116837c304e8735dc7937354ca449cc2ce1505087d4a7c53fa5b4de2864d069200ab058c1f50c1fc4173be75f1c472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Farm Veekraal 221 JQ Portion 36 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.395824513431 27.718766737829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang