Mohlakeng Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4114 Rangaka Street, Randfontein, Johannesburg, 1766, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mohlakeng Guest House is in Randfontien, Johannesburg, 25 km vanaf Gold Reef City Casino and Theme Park, 31 km vanaf die Johannesburgstadion, 35 km vanaf Sandton City Mall en 38 km vanaf Montecasino.
Hierdie huis bied standaarddubbelkamers, executive kamers en 'n enkelkamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers het 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolf.
'n Volledige Engelse ontbyt is op versoek beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het 'n 24 uur-ontvangs en kan gaste help met die reël van toere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Thato Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4114 Rangaka Street, Randfontein, Johannesburg, 1766, Gauteng
- Gaste dink Mohlakeng Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4114 Rangaka Street, Randfontein, Johannesburg, 1766, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang