Die Geel Posbus
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 solderslaapkamer en 1 badkamer. Die solderarea het 'n driekwartbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, 'n lugbraaier, 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitarea het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 3, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met draagbare braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eenheid Moi 1 met trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideaal geskik vir 4 gaste, bestaan hierdie eenheid uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n konveksie-oond en mikrogolfoondkombinasie, 'n induksiestoof, 'n lugbraaier, 'n ketel, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gedeelde patio met draagbare braaigeriewe en het veilige parkeerplek in die motorhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Ligte ontbyt (Dit is net vir die 1ste 2dae) - Koffie/Tee (mel)k & suiker) met beskuit. Volgraan muffin.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eenheid Moi 1 met trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 423 Stonewall Lane, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang