Mol House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Molinera Way, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mol House is geleë in Meadowridge in Kaapstad, naby Valsbaai en Bergvliet Klubs, sowel as Constantia wynplase en winkelsentrum en restaurante.
Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak met haardroër.
Die oopplan-eenheid sluit 'n privaat patio en kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, kookplaat/oond, lugbraaier, koffiemasjien en yskas. Gaste kan maaltye by die privaat patiotafel buite geniet.
Ander geriewe sluit gratis WiFi in. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek in die motorhuis, 'n klein privaat binnehof en 'n eetkamer in die tuin met sitplek en braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit in voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Oliver Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Molinera Way, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Mol House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Molinera Way, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang