Successfully reported
+25

Molalatau Lodge and Campsites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 198 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 25 Wonderboomhoek, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Molalatau Lodge and Campsites is 'n klein oase in die pragtige hartjie van die bosveld. Molalatau beteken 'die rusplek van die leeu'. Die oord is geleë op die oewer van die Mokolorivier, en die mond van die Rietspruit, omring deur die skilderagtige Waterberge. ’n Verskeidenheid voëlspesies sorg vir musiek in die bosveld, en die pragtige inheemse bome bied rustigheid, kalmte en beskerming aan die warm bosveldson.

Verblyf word gebied in King Fisher-begrotingskamers, Eagle Rooms, Bosbok-chalets, luukse aaphutte van hout en 'n ruim kampeerarea met onberispelik skoon ablusieblokke.

Die lodge spog met 'n swembad, ablusieblokke en 'n vlugbalbaan. Etes is beskikbaar mits vooraf gereël.

Molalatau is die perfekte venue vir 'n droomtroue, 'n konferensie of enige ander soort funksie. Die ruim Leeusaal kan gemaklik tussen 250 en 550 mense akkommodeer, afhangend van jou tipe funksie, kan die Lion Cub-saal vir 'n kleiner funksie of 'n kapel aangewend word en kan tussen 70 en 150 mense akkommodeer. Ons kan ook honderde mense op ons pragtige groen grasperke akkommodeer vir 'n buitelugfunksie met 'n bosveld-ervaring.

Molalatau verwelkom ook dagbesoekers wat die geleentheid het om vis te vang, te braai en te swem, of bloot 'n ontspanne dag langs die swembad deur te bring. En om alles te kroon, is Molalatau net 8 km van Lephalale se middestad af. Baie naby vir 'n perfekte mid-week, naweek of selfs langer wegbreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.4
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Gedeelte 25 Wonderboomhoek, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Molalatau Lodge and Campsites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 198 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 25 Wonderboomhoek, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8kYDCV3RTkoKAdji2J4eCQb5TdcEI0Qq0jrlNDmXuqmlN12g6m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 Gedeelte 25 Wonderboomhoek Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.760883 27.738628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang