Molokwane Lodge
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molokwane Lodge, Farm Selonskraal 317JQ, Off the N4, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Molokwane Lodge is in Noordwes geleë, 30 km wes van Rustenburg en 167 vanaf Johannesburg. Molokwane is 'n lodge en konferensiesentrum met 'n berg as agtergrond en 'n bosveldstyl.
Die restaurant word tans herbou, so daar is nie ’n restaurant op die perseel nie.
Gerieflike verblyf word in 30 kamers gebied en dit bestaan uit luukse kamers, chalet-kamers en standaardkamers. Die kamers het en suite-badkamers en is in 'n neutrale Afrika-tema versier. Die kamers het elkeen lugversorging of waaiers, reënstorte, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers het ondervloerse verhitting.
Die lodge het 2 swembaddens vir warm somersdae. Die hoofswembad het 'n swembadkroeg en die tweede swembad grens aan die hoofsaal se dek.
Die lodge maak voorsiening vir funksies, troues, konferensies en spanbougeleenthede. Daar is ook 'n grasdaklapa waar gaste na die naggeluide van die bos kan luister en lekker Afrikakos om 'n bosveldvuur kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Molokwane Lodge, Farm Selonskraal 317JQ, Off the N4, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molokwane Lodge, Farm Selonskraal 317JQ, Off the N4, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang