Molopo Travel Inn
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naas Raubenheimerstr 28, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Molopo Travel Inn is in die hartjie van Vryburg oorkant die nuwe privaathospitaal en stapafstand van die Molopo Pick 'n Pay-sentrum geleë.
Die Inn bied verbly in 26 kamers wat 3 gesinskamers en verskeie dubbel- en enkelkamers insluit. Die kamers is skoon en ruim en beskik elkeen oor lugversorging, 'n yskas en DStv.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Babsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Naas Raubenheimerstr 28, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Molopo Travel Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naas Raubenheimerstr 28, Vryburg, 8601, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang