Successfully reported
+63

Moments Away Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moments Away Guest House is 2 km vanaf Bethal geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek.

Die gastehuis beskik oor 6 selfsorgeenhede. Daar is 5 eenhede met 'n yskas, mikrogolf en gaskookplate. Die rondawel het 'n yskassie en mikrogolf, maar geen gaskookplate nie. Elke eenheid het privaat braaigeriewe en daar is 'n gemeenskaplike binnebraai vir familiebyeenkomste vir 21 gaste. Elke eenheid het ook die volle DStv-pakket.

Die eiendom word omhein deur elektriese heinings vir ekstra sekuriteit en daar is veilige parkeerplek vir gaste. Hier sal gaste nie beurtkrag ervaar nie.

Die gasteplaas is die ideale plek om te rus, met die voëlgesang en asemrowende sonsondergange. Kinders kan die plaasdiere besoek en gesinne kan piekniek hou by die dam. Gaste kan ook hul eie visvangtoerusting saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daniel P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay! Very warm welcome by our host, supplied us with fresh homemade bread and spoilt us with some other extras. Room was the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Bianca C
Besigheidsreis
5.0
Quiet and hospitable. Very peaceful and such a welcoming host. Room was comfortable and well equipped. Ideal if you prefer to be slight...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jacobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis die moeite werd om weer by Moments Away oor te slaap. Mees vriendelikste gasvrou ontvang jou met 'n heerlike tuisgebakte brood, botter, konfyt ...
Sien meer
Mrt 2025
Deon V
Besigheidsreis
5.0
Een goeie ervaring, sal vir seker weer gebruik. Eienaars het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer, baie vriendelik en professioneel. Plek was ruim ...
Sien meer
Feb 2025
Lukas D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas atmosfeer. Wonderlike wegbreek na plaaslewe, met alles wat jy nodig het. Omring deur diere en 'n rustige atmosfeer om te kan herlaai van...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Gaste dink Moments Away Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMjdhODVhLTBkNDUtNDRiZi04MjYxLTBjZmIzZjJlNDQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Davel Road, Vereenig Farm Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.443216012516 29.506343135479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang