Successfully reported

Moments Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lawrence C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Aangenaam, gerieflik met heerlike ontbyt. Vriendelik ontvang deur gasvrou. Kamer is skoon en netjies. Bed slaap baie lekker. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en veilig. Gastehuis is baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang deur Carla. Gastehuis is goed geleë, naby winkels en hospitale. Sal vir seker weer by Moments Guest House bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik! Carla het ons dadelik tuis laat voel. Alles was skoon, netjies en pragtig. Definitief 'n ja vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jochie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Moments Guest House is 'n hawe van rus in besige Gauteng - 'n lekker verrassing! Ons het baie lekker by Moments oorgebly. Die gastehuis was 'n aangename verrassing: stil en veilig in die besige Klerksdorp. Daar is verskeie restaurante naby, en parkering by die gastehuis is gerieflik. Die kamer was ruim, en waarlik: 'n kragprop by die spieël! Ons is altyd dankbaar vir vars melk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heimar B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Great. Awesome stay. Really clean and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek! Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik met aankoms. Kamer was perfek. Linne en handdoeke kraakvars. Sommer dadelik tuis gevoel. Alles wat mens nodig het, is daar; enigste voorstel is 2 wynglase. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies, skoon met vriendelike mense. Ek gebruik die gastehuis al jare en dit is elke keer baie goed. Dit is baie goed geleë naby winkels en restaurante en die reëlings om in te boek en uit te boek is ongekompliseerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry C
1 nag
5.0
Jun 2025

Ruim kamers. Baie lekker geslaap en heerlike ontbyt gehad. Waarde vir geld. Baie lekker geslaap en heerlike ontbyt gehad. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
1 nag
5.0
Jun 2025

Rustige en smaakvolle verblyf. Ek was baie beïndruk. Die kamer was pragtig, netjies, en baie ruim met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Die bed was ongelooflik gemaklik en die atmosfeer was baie rustig. Ek was vriendelik ontvang en het dadelik 'n gevoel van warmte en gasvryheid ervaar. Die diens was nie net vriendelik nie, maar ook professioneel en doeltreffend. Ek sal beslis weer hier bly en sal dit aan enigeen aanbeveel wat op soek is na 'n ontspannende en aangename verblyf in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasies. Ons het heerlik by die gastehuis gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Herzenberg Street, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c0c1dbcab852b7ddf75ce83c3f12c30c4cceeabce13a1c94422446ed456a0c0748c489ad15dc00069a04865c901dcb6087b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 13 Herzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang