Successfully reported
+35

Moments Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Herzenberg Street, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moments Guest House is in Klerksdorp geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers om van te kies. Elke kamer kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en het 'n privaat badkamer met óf 'n bad, 'n stort óf albei, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamers beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskas en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Moments Guest House is 'n middel-20ste-eeuse juweel in die hartjie van die Noordwes, omring deur 'n pragtige tuin. Dit is sentraal geleë naby Wilmedpark, Anncron en Sunningdale privaat hospitale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lawrence C
5.0
Aangenaam, gerieflik met heerlike ontbyt. Vriendelik ontvang deur gasvrou. Kamer is skoon en netjies. Bed slaap baie lekker. Sal vir seker weer daar b...
Sien meer
Sep 2025
Carina L
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en veilig. Gastehuis is baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang deur Carla. Gastehuis is goed geleë, naby winkels en hosp...
Sien meer
Sep 2025
Petro O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik! Carla het ons dadelik tuis laat voel. Alles was skoon, netjies en pragtig. Definitief 'n ja vir almal!
Sep 2025
Jochie T
Saam met lewensmaat
5.0
Moments Guest House is 'n hawe van rus in besige Gauteng - 'n lekker verrassing! Ons het baie lekker by Moments oorgebly. Die gastehuis was 'n aangena...
Sien meer
Aug 2025
Heimar B
Besigheidsreis
5.0
Great. Awesome stay. Really clean and well located.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 13 Herzenberg Street, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Moments Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Herzenberg Street, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c0c1dbcab852b7ddf75ce83c3f12c30c4cceeabce13a1c94422446ed456a0c0748c489ad15dc00069a04865c901dcb6087b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 13 Herzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang