Successfully reported
+17

Mom’s cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 14, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 590 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Mom's cottage is in die hartjie van Dullstroom, 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor 'n pragtige eendedam. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.

Die kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n vensterstoeltjie. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers met 'n bad, toilet en wasbak, en daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en oond toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Langs die kombuis is die ruim sitarea met gemaklike sitplek, 'n muurgemonteerde TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste rustige maaltye geniet op die onderdakstoep, kompleet met buitemeubels en 'n braai-area wat 'n uitsig oor die welige tuin bied. Vir diegene wat die area wil verken, is die Dullstroom Roofvoëlreservaat net 3,3 km ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 14, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Mom’s cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 590
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 590
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 590
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 14, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11994e6bace5daae71478f52eb1f48d74fc9390e5d8d50518af38fa8423bdb01f06a5f77d229af1b09b8e76de8ff7adfcabc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 590 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Teding Van Berkhout-straat Critchley Common 14 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.41596839504 30.11020174805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang