Mon Cheri Clarens
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mon Cheri Clarens is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in die prentjiemooi kunstenaarsdorpie Clarens. Dit is 'n gerieflike en rustige toevlugsoord wat net 120 m van verskeie plaaslike besienswaardighede af is. Die gastehuis het ook 'n paar privaat stoepe met pragtige berguitsigte.
Verblyf word in luukse selfsorgeenhede gebied, wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is stylvol en elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland met 2 stoeltjies. Elke eenheid het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n lekker kaggel.
Die kamers lei elk na 'n privaat onderdakstoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n berguitsig. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis word nie deur kragonderbrekings geraak nie weens die moderne sonkragstelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mada Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Mon Cheri Clarens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang