Mona Lavender
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mona Lavender is 'n selfsorg-eenheid op die grondvlak van die eienaar se huis in Danabaai, Mosselbaai. Gaste het toegang tot hul eie privaat geriewe asook privaat ingang en parkeerplek.
Dié see-uitsig-vakansie-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n spieëltafel. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Youtube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Vir buite is daar kampstoele beskikbaar vir gaste om te gebruik asook 'n mobiele braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol & Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 97 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Mona Lavender het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang