Monacco Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 61 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Monacco Guest House is 'n gastehuis wat naby die middel van Bronkhorstspruit, Gauteng geleë is. Benewens verblyf bied die gastehuis ook konferensiegeriewe, etes en kosblikke asook onderdakparkeerplek in 'n area met 24-uur gewapende reaksie sekuriteit.
Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van enkel-, dubbel- en 2-en suite-kamers. Daar is ook 'n dubbelkamer met 'n kombuisie. Alle kamers is toegerus met TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, elektriese komberse, waaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Bangiswani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 61 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Monacco Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 61 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang