Successfully reported
+10

Monaco Gardens

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Monaco Gardens is in Strand geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 1 enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met OpenView-kanale, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariska G
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely Cape Town visit. Lovely apartment consists of everything you need, has such a lovely view, walking distance to the beach and sho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Elizabeth H
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike week op die see! Baie lekker plekkie op die see en het alles wat jy nodig het! Volle toegeruste kombuis.
Mrt 2025
Celecia V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies. Absolutely wonderful daar gebly. Ons doen dit sommer gou weer. Beautiful plek en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025
Elmarie D
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. It was lovely. The host was amazing, a lovely lady. She made us feel so at home. Thank you! This won't be our last time ther...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anecia A
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Manaco Gardens was baie baie lekker, sal vir seker weer gaan. Monaco Gardens was baie mooier as op pics, was pragtig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 133 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monaco Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c4c5a0f66697d290b073c4aad665cd17c74739a1bed228f701a0dee2010ca6cba3ed146e6e5d2d815f219c6a684b3e7623?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 133 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113452314525 18.822433948517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang