Successfully reported
+36

Monateng Safari Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 276 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 49, Farm Paardefontein, Lynn East, 0039, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monateng Safari Lodge is geleë op 'n welige en rustige bosveld-landgoed en bied gaste 'n serene Afrika-ervaring met oorvloedige voëllewe, wildlewe en 'n vreedsame atmosfeer. Die lodge is gerieflik geleë, net 30 minute vanaf Sefako Makgatho-rylaan in Pretoria.

Die chalets is ontwerp om naatloos in die omliggende bosveld in te smelt, wat die indruk gee dat hulle in die natuur gedompel is. Elke eenheid is goed ingerig met groot vensters en moderne geriewe, terwyl dit 'n rustieke bosveld-sjarme behou. Verblyfopsies wissel van 'n eenvoudige eenheid vir 4 persone met 1 slaapkamer en 'n slaapbank tot 'n groter eenheid vir 8 persone met 3 ruim slaapkamers en 'n slaapbank.

Die lodge bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n swembad, speelgrond vir kinders en 'n speletjieskamer vir gesinsvermaak. Gaste kan ook 'n boma en gemeenskaplike braai-area geniet vir byeenkomste onder die sterre.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyResorts Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Portion 49, Farm Paardefontein, Lynn East, 0039, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 276 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 49, Farm Paardefontein, Lynn East, 0039, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5978b8ef8f2538ea57b3d6b34eda9ce84f618f2660c3be55abfbf178a68598461d6a18b3942eefa4e16c0816ad31c554a0c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense Portion 49 Farm Paardefontein 0039 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.557734662349 28.389687399462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang